| |||||
grootword, sonder die lelik, en dat hulle net elke dag die mooi daarvan sal ervaar en beleef soos dit veronderstel is om te wees. Waarvoor is jy lief/wat beteken liefde vir jou? Liefde is daardie laaste stukkie van jouself wat jy verniet sal weggee. Natuurlik is my grootste liefde my man en my twee pragtige seuns!! Gunsteling slagspreuk? "Self-realization means that we have consciously connected with our source of being. Once we have made this connection, then nothing can go wrong..."-Swarmi Paramananda Waarmee hou die du Plessis gesin hulself tans besig? Jay se solo album sal einde Augustus uit wees. Ek is op die oomblik besig met n professionele grimeerkursus en sal van die einde van die jaar af voltyds begin werk as n grimeerkunstenaar |
The above interview is thanks to Pretoria.co.za. The YouTube clip is courtesy of Paparazzi, a show exclusive to ASTV which is a channel on the TopTV bouquet.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.