Doel van die projek
Projek Handevat se doel is om ‘n skool uit ‘n bevoorregte gemeenskap te motiveer om ‘n
opbouende, volhoubare projek aan te pak saam met ‘n skool uit ‘n minder bevoorregte
gemeenskap. Die projek wat gesamentlik deur die twee skole aangepak word, moet ten
uitvoer gebring word in die minder bevoorregte gemeenskap en tot voordeel van die
minder bevoorregte gemeenskap wees. Hierdie projek moet ‘n langtermynoogmerk hê.
You can learn more about this initiative by visiting their website ATKV-Projects
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.